Hartswater/Magogong lodge accommodation: Toggekry Country Lodge
Last Updated on Friday, 12 March 2010 09:05 Written by Helga McLeod Tuesday, 09 March 2010 08:29
South Africa Accommodation - Northern Cape accommodation
Toggekry Country Lodge - lodge accommodation in Northern Cape, Hartswater, Magogong
Contact Louisa and Liezel
Cell +27 (0)83 736 1723
Fax +27 (0)86 695 6445
Directions Perseel 2J6, Magogong
Postal address Posbus 360, Hartswater, 8570
Email toggekrylodge@hartswater.com
Ons is geleë in die pragtige Vaalharts besproeiings skema op 'n besproeiings perseel. So as u rustigheid verkies is Toggekry net die plek. Die lodge is geleë langs die R49 roete. Kom ontspan of oornag in 'n rustige atmosfeer. Ons bied netjiese kamers wat stylvol ingerig is. Asook kampeergeriewe, swembad en B&B. Ook geriewe vir troues of enige ander funksies.
| < Prev | Next > |
|---|









